top of page
Search
  • danie4740

Briljante skietbril deur SSP Eyewear

When it comes to design design, the Wix blog has everything you need to create beautiful posts that will grab your reader's attention. Check out our essential design features.


rmee wil ek geensins te kenne gee dat die bestaande regulasies gewysig moet word nie.

Inteendeel, daar is reeds meer as genoeg ‘red tape’ waaraan jagters en sportskuts

moet voldoen. Die feit bly egter staan dat dit ‘n goeie idee is om jou oë, net soos jou ore, te beskerm, veral wanneer jy op die skietbaan is. Die probleem wat egter met ‘n skietbril opduik, is dat skuts se sigvermoë verskil. Ouer skuts maak gewoonlik van ‘n leesbril in die

alledaagse lewe gebruik wat hul in staat stel om beter op kort afstande te sien. Die leesbril word in die reël voor op die neus geplaas en die betrokke persoon kyk dan bo-oor die bril as hy verder wil sien. Wanneer hy ‘n dokument hier by hom wil lees, gebruik hy die leesbril daarvoor. Dit beteken egter dat die skut wat ‘n leesbril dra, probleme ondervind om die visier, korrel en teiken (veral wanneer ‘n pistool gebruik word), als duidelik op dieselfde tyd te sien. Gewoonlik is een of meer daarvan uit fokus.


90 views0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page