top of page
Search
  • danie4740

Sny, knip enkap...metOutdoor Edge



Dit is Kerstyd en vir baie sinoniem met geskenke gee en ontvang. Dikwels het ek ook al gewonder watse kersgeskenke ek aan van my vriende en familie kan gee. Hoe weet ek of die persoon daarvan gaan hou en dit sal kan gebruik? Ek reken dit geld ook vir mense wat vir my ‘n geskenk wil gee. Mens hoor ook gereeld van mense wat net na Kersfees geskenke vir iets anders wil omruil, juis omdat hulle nie nut het vir die spesifeke geskenk wat hulle ontvang het nie.


Nou is daar gelukkig ‘n oplossing, ‘n Outdoor Edge-oplossing! As van jou vriende of familie jagters of vissermanne is, oorweeg gerus om hulle hierdie jaar met ‘n produk van Outdoor Edge as

kersgeskenk te verras. So kan jy seker wees daarvan dat dit nie omgeruil gaan word nie en verder, die persoon wat die gelukkige ontvanger van so ‘n geskenk is, sal jou vir altyd daarvoor dankbaar

bly.


Die produkte wat WILDLAND hierdie maand in ons gereelde Produk van die Maand-promosie aan ons lesers voorhou, sal baie handig vir elke jagter en visserman te pas kom. Elke keer as jou vriend of familielid een van hierdie produkte gebruik om te sny, te knip of te kap, sal daardie persoon aan jou terugdink.

79 views0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page